Alles Deel Van Grootword

Alles Deel Van Grootword

By DaNiel SmitKids & Family
Download on the App Store

Alles Deel Van Grootword episodes

  • S3E1: Taalontwikkeling
    Dis amper onmoontlik om tyd te kry om saam op te neem! Jackie het inisiatief geneem en hierdie lekker episode vanuit haar siekbed opgeneem oor Isak se taalontwikkeling. Sy vertel hoe sy en Francois Isak se woordeskat uitgebrei het, en verduidelik hulle strategie met behulp van drie hoofbeginsels. Alhoewel hierdie 'n baie insiggewende en behulpsame episode is, is dit belangrik om te onthou dat elke kind op sy of haar eie tyd ontwikkel. As jy enige bekommernis het oor jou kind se spraak, is dit belangrik om professionele hulp te kry. Geniet dit, en lekker kuier saam met ons!
    21 min
  • S2E8: Nuwejaarsvoorneme
    Ons gesels weer vir die eerste keer in meet as 'n maand! Ons gesels oor ons Kerstyd, ons nuwejaarsvoorneme (en of ons daaraan glo), miskrame en ons planne vir 2022.
    39 min
  • S2E6: Koffiekuier
    Van stout kinders tot pakgee en TV kyk... In ons nuutste episode gee ons vir mekaar 'n aanhaling oor verskeie onderwerpe en ons bespreek dit - onvoorbereid! Dit was 'n uiters insiggewende gesprek! Luister saam en deel jou eie sieninge, ons wil van jou ook hoor!
    46 min
  • S2E5: Borsvoeding
    In hierdie episode van Alles deel van Grootword gesels Jackie en Da'Niel met Sr. Janette Mostert van die Infinity Family Clinic oor borsvoeding. Ons beantwoord ook 'n paar luisteraarsvrae.
    1 hr 15 min

About Alles Deel Van Grootword

From the publisher's feed

Afrikaanse podsending oor alles wat deel uitmaak van ouerskap en kinders grootmaak.