Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Afrikaanse podsending oor alles wat deel uitmaak van ouerskap en kinders grootmaak.Want op die ou end van die dag is alles deel van grootword!... more
FAQs about Alles Deel Van Grootword:How many episodes does Alles Deel Van Grootword have?The podcast currently has 21 episodes available.
November 05, 2021S2E4: KoffiekuierNiks kan jou op ouerskap voorberei nie! Jackie en Da'Niel deel in hierdie episode die dinge waarop niemand hulle kon voorberei nie....more57minPlay
October 28, 2021S2E3: BorsvoedingJackie en Da'Niel gesels in hierdie episode met sr Janette Mostert, gekwalifiseerde verpleegkundige en borsvoedingskonsultant. Ons beantwoord ook 'n paar luisteraarsvrae....more1h 15minPlay
October 15, 2021S2E3: KoffiekuierVandag gesels ons sommer net lekker saam, check in bymekaar en praat saam oor die moeilike tye waardeur ons gaan. Luister ook uit vir 'n verrassing aan die einde!...more41minPlay
October 14, 2021S2E2: MatresensieIn hierdie episode gesels ons oor die ontwikkelingsfase wat ons matresensie noem. 'Matrescence' is 'n konsep wat nuut op die toneel is, dit is die fase waarin 'n vrou 'n ma word. Kom luister saam hoe ons hierdie fase beskryf en leer ken....more44minPlay
October 11, 2021S2E1: Marezelda Combrinck van PvpdigiIn hierdie episode gesels Jackie en Da'Niel met Marezelda Combrink van Pvpdigi oor sy en die Pienkvoet Pret-span hierdie ongelooflike aanlyn klassies en gemeenskap begin en ontwikkel het. Sy beantwoord vrae oor vroeë kinderontwikkeling en stel elke mamma gerus wat dalk skuldgevoelens het oor haar baba se ontwikkeling....more49minPlay
October 01, 2021BONUS! AndréIn hierdie Vrydag-bonus gesels Da'Niel met André oor wat dit vir hom beteken om 'n pa te wees...more34minPlay
September 24, 2021BONUS! FrancoisOns Vrydag-bonus! Hierdie week gesels Jackie met Francois en hy vertel vir ons wat dit vir hom beteken om 'n pa te wees....more58minPlay
September 23, 2021S1E3: GeboorteIn hierdie episode gesels ons oor ons eie kinders se geboortes. 'n Paar van ons vriendinne vertel ook hulle stories om te wys dat elke geboorte uniek is en elkeen van ons ons eie spesiale ervaring het....more54minPlay
September 15, 2021S1E2: SwangerskapIn ons nuutste episode gesels ons oor ons swangerskappe! Dis 'n wonderlike, geseënde tyd van 'n mens se lewe. En soms kan jy ook nie beweeg of eet of wees nie... Kom luister saam na ons ervarings en gaan deel joune met ons op Instagram....more53minPlay
FAQs about Alles Deel Van Grootword:How many episodes does Alles Deel Van Grootword have?The podcast currently has 21 episodes available.