Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Afrikaanse podsending oor alles wat deel uitmaak van ouerskap en kinders grootmaak.Want op die ou end van die dag is alles deel van grootword!... more
FAQs about Alles Deel Van Grootword:How many episodes does Alles Deel Van Grootword have?The podcast currently has 21 episodes available.
September 07, 2021S1E1: Welkom!Afrikaanse podsending oor alles wat deel uitmaak van ouerskap en kinders grootmaak. Want op die ou end van die dag is alles deel van grootword. Ons eerste episode! Kom luister saam hoe ons hierdie ouerskap-ding probeer uitpluis. Ons gesels in hierdie episode oor hoe ons die podsending se naam geskies het, ons vertel bietjie meer van onsself en hoekom ons die podsending begin het. Ag, sommer net 'n lekker saamgesels episode. Saam met tegniese probleme, babas wat onderbreek en tegnologiese uitdagings, hoop ons dat julle hierdie reis saam met ons geniet....more38minPlay
FAQs about Alles Deel Van Grootword:How many episodes does Alles Deel Van Grootword have?The podcast currently has 21 episodes available.