Alles Deel Van Grootword

S2E1: Marezelda Combrinck van Pvpdigi


Listen Later

In hierdie episode gesels Jackie en Da'Niel met Marezelda Combrink van Pvpdigi oor sy en die Pienkvoet Pret-span hierdie ongelooflike aanlyn klassies en gemeenskap begin en ontwikkel het. Sy beantwoord vrae oor vroeë kinderontwikkeling en stel elke mamma gerus wat dalk skuldgevoelens het oor haar baba se ontwikkeling.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Alles Deel Van GrootwordBy DaNiel Smit