Alles Deel Van Grootword

S2E2: Matresensie


Listen Later

In hierdie episode gesels ons oor die ontwikkelingsfase wat ons matresensie noem. 'Matrescence' is 'n konsep wat nuut op die toneel is, dit is die fase waarin 'n vrou 'n ma word. Kom luister saam hoe ons hierdie fase beskryf en leer ken.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Alles Deel Van GrootwordBy DaNiel Smit