Alles Deel Van Grootword

S1E2: Swangerskap


Listen Later

In ons nuutste episode gesels ons oor ons swangerskappe! Dis 'n wonderlike, geseënde tyd van 'n mens se lewe. En soms kan jy ook nie beweeg of eet of wees nie...
Kom luister saam na ons ervarings en gaan deel joune met ons op Instagram.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Alles Deel Van GrootwordBy DaNiel Smit