Hallo, Girlie

S2 Ep 5: Saambly voor jy trou?


Listen Later

Vir hierdie week se episode van die Hallo Girlie podcast, praat ons oor al die verskillende fases van "saam bly." Ons gaan gesels van jou gesin, na die oorgang in die koshuis, en later, die avontuur om 'n huis met jou vriende te deel. Ons kyk ook na die idee van saam woon voor jy trou, en wat om te doen as jou ouers nie saamstem dat jy en jou kêrel wil saamwoon nie. Plus, ons help een van ons luisteraars met haar dilemma! Moet nie die episode misloop nie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Hallo, GirlieBy Marunelle en Janke