Hallo, Girlie

S2 Ep2: Wit Olifant... Geldsake in jou 20s


Listen Later

S 2 Episode 2: In hierdie week se episode gesels ons met Reinhardt, 'n CIMA kerk in Kaapstad, wat sy passie vir beleggings en finansiële besluite met ons deel. Hy praat oor hoe belangrik dit is om finansies behoorlik te bestuur, selfs al klink dit dalk boring. Ons kyk na rooi vlae in verhouding spesifiek oor geld sake ,soos kompulsief koop en of jy en jou maat julle geld verstandig bestee. Ons bespreek die basiese beginsels van spaar, skuld, en hoe jy oor finansies met jou maat moet gesels. Goue les: jy gaan nie spyt wees as jy nou al begin spaar nie – dit begin met klein stappe! Reinhardt gee praktiese wenke soos hoe om lojaliteitsprogramme te gebruik en hoe jy in jou 20's jou geldsake moet reg kry... en wie weet, teen die einde van die jaar is ons dalk almal online traders!
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Hallo, GirlieBy Marunelle en Janke