
Sign up to save your podcasts
Or


Ons was bietjie flakey... Lewe gebeur en ons gaan meer betroubaar wees okay :) In hierdie episode gesels die girlies oor die verskillende persoonlikheidstipes en hoe dit ons lewe beïnvloed. Arina deel haar insigte oor die Enneagram persoonlikheidstoets en hoe jy jouself beter kan verstaan. Maar moenie bekommerd wees nie, ons maak die gesprek lekker met ‘n grappige draai: ons klassifiseer die ouens as tipes honde! 🎧🐶 Lekker luister en kom leer saam met ons!
By Marunelle en JankeOns was bietjie flakey... Lewe gebeur en ons gaan meer betroubaar wees okay :) In hierdie episode gesels die girlies oor die verskillende persoonlikheidstipes en hoe dit ons lewe beïnvloed. Arina deel haar insigte oor die Enneagram persoonlikheidstoets en hoe jy jouself beter kan verstaan. Maar moenie bekommerd wees nie, ons maak die gesprek lekker met ‘n grappige draai: ons klassifiseer die ouens as tipes honde! 🎧🐶 Lekker luister en kom leer saam met ons!