Sign up to save your podcasts
Or

Hallo, Girlieee!
Ek het 30 geword. Dit raak net beter!
In hierdie episode deel ek: ’n GLOW-UP segment (dinge wat ek nou sonder skuldgevoel vir myself doen... van perms tot Invisalign!), Lewens-lesse uit die laaste 30 jaar van my lewe as ’n spontane, liefde-soekende, soms-oorweldigde, maar altyd hoopvolle girlie, hoe dit voel om nou in ’n gesonde verhouding te wees ná jare van mense met victim mentalities, selfsorg, sagtheid, grense, therapie en hoekom jy nie meer oor 4 ure se slaap moet brag nie, en natuurlik die belangrikheid van reis, community ens
Hierdie episode is vir enige iemand wat hulself beter wil leer ken, wil groei, wil blom… en net wil weet: jy’s nie alleen nie.
Luister nou op Spotify & Apple Podcasts.
Volg ons op Instagram @HelloGirliePodcast en stuur ’n DM as jy relate!
Nuwe episodes elke Dinsdag.
By Marunelle en JankeHallo, Girlieee!