Sign up to save your podcasts
Or

In vandag se episode van Hallo, Girlie deel ek iets prakties uit die boek "True Love Dates" deur Debra Fileta – die Rooi, Geel & Groen “robot-teorie” vir jou liefdeslewe. Ons praat oor:
1. Die rooi lysie wat jy NOOIT moet ignoreer nie 2. Die geel tekens waar jy versigtig moet wees 3. Die groen eienskappe wat jy rêrig in ’n maat soek
Of jy nou single, date of verloof is – hierdie episode gaan jou help om duidelik en prakties oor jou standaarde te dink en te belê in iets meer volhoubaar en bekombaar vir jou en jou toekomstige lewensmaat.
By Marunelle en JankeIn vandag se episode van Hallo, Girlie deel ek iets prakties uit die boek "True Love Dates" deur Debra Fileta – die Rooi, Geel & Groen “robot-teorie” vir jou liefdeslewe. Ons praat oor: