Kosmos 94.1

SA aktivis vertel van marteling in Israel


Listen Later

Die Suid-Afrikaanse aktivis Ebrahim Peters beweer Israelse magte het hom gemartel weens sy nasionaliteit nadat hy tydens 'n humanitêre sending na Gaza aangehou is. Hy was onder ses lede van die Global Sumud-flottielje Suid-Afrika wat op see voorgekeer is. Die groep is intussen vrygelaat en word môre terug in Suid-Afrika verwag. Peters sê hulle was in internasionale water en is sonder enige aanklagte in Israel aangehou:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1