Nuus

SA belê beraad om parool te hersien


Listen Later

Die departement van korrektiewe dienste sê die komende Nasionale Paroolhersieningsberaad sal 'n keerpunt vir Suid-Afrika se strafregstelsel wees. Baie burgers glo die land se paroolstelsel leun té veel oor na oortreders en die behoeftes en stemme van slagoffers word dikwels oor die hoof gesien. Die departement se woordvoerder, Singabakho Nxumalo, sê parool is ten diepste 'n toets of rehabilitasie suksesvol was en of herintegrasie by die samelewing veilig en volhoubaar bereik kan word:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings