Kosmos 94.1

SA dalk in F1-visier weens Midde Ooste-oorlog


Listen Later

Motorsport: Sportminister Gayton McKenzie sê finansiële waarborge is verseker en Suid-Afrika gaan voort met pogings om op die Formule Een-program ingesluit te word. Sy departement het regeringswaarborge van 2,1-miljoen Suid-Afrikaanse rand bekom en borgskappe, meestal uit die privaat sektor, staan op 1,7-miljard-rand. McKenzie sê Suid-Afrika kan weens die konflik in die Midde-Ooste dalk deur die agterdeur op die F1-program beland:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1