Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - Audio & video:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - Audio & video have?The podcast currently has 909 episodes available.
September 27, 2015Fruitfulness on the Frontline - Week 3God skep ons as sy verteenwoordiger, as sy beeld wat Hom dwarsdeur die skepping verteenwoordig. Hierdie opdrag wat die mens in Gen 1:27 ontvang is nog steeds geldig. Om God te vetreenwoordig in ons werk en huise en orals waar ons is, is ons primêre getuienis verantwoordelikheid....more39minPlay
September 27, 2015Fruitfulness on the Frontline - Week 3 (audio)God skep ons as sy verteenwoordiger, as sy beeld wat Hom dwarsdeur die skepping verteenwoordig. Hierdie opdrag wat die mens in Gen 1:27 ontvang is nog steeds geldig. Om God te vetreenwoordig in ons werk en huise en orals waar ons is, is ons primêre getuienis verantwoordelikheid....more37minPlay
September 13, 2015Fruitfulness on the Frontline - Week 2 (audio)Om vrug te dra het ons ‘n “inside job” nodig! Ons kan nie sommer besluit da tons goeie mense wil word en reg gaan leef nie, dit gaan nie gebeur nie – en ons almal ken heirdie pad baie goed. Die fokus van hierdie pad is dan maar net weer op onsself wat in eie krag weer ‘n selfverbeteringsprojek aanpak. ‘n Lewe van vrug is die spontane resultaat van ‘n lewe wat oorgegee is aan die Heilige Gees....more39minPlay
September 13, 2015Fruitfulness on the Frontline - Week 2Om vrug te dra het ons ‘n “inside job” nodig! Ons kan nie sommer besluit da tons goeie mense wil word en reg gaan leef nie, dit gaan nie gebeur nie – en ons almal ken heirdie pad baie goed. Die fokus van hierdie pad is dan maar net weer op onsself wat in eie krag weer ‘n selfverbeteringsprojek aanpak. ‘n Lewe van vrug is die spontane resultaat van ‘n lewe wat oorgegee is aan die Heilige Gees....more40minPlay
September 06, 2015Fruitfulness on the Frontline - Week 1 (audio)God se GROOT PRENTJIE - Ons het as Christene ‘n getuienis verantwoordelikheid. Hierdie opdrag skrik ons af, maar nooit mag ons dink dat ons op ons eie op hierdie journey is nie. In 2 Konings 6 as ‘n vyandige leër hulle omsingel is Elisa se antwoord in v 16: “Die wat by ons is, is meer as by hulle…” God is by ons en ons onderskat baie keer die geweldige potensiaal daarvan! Die fokus bly vir Christene altyd op dit wat God kragtig in en deur Jesus Christus in ons en deur ons wil en gaan doen....more37minPlay
September 06, 2015Fruitfulness on the Frontline - Week 1God se GROOT PRENTJIE - Ons het as Christene ‘n getuienis verantwoordelikheid. Hierdie opdrag skrik ons af, maar nooit mag ons dink dat ons op ons eie op hierdie journey is nie. In 2 Konings 6 as ‘n vyandige leër hulle omsingel is Elisa se antwoord in v 16: “Die wat by ons is, is meer as by hulle…” God is by ons en ons onderskat baie keer die geweldige potensiaal daarvan! Die fokus bly vir Christene altyd op dit wat God kragtig in en deur Jesus Christus in ons en deur ons wil en gaan doen....more37minPlay
August 30, 2015Ferdie Clasen (audio)Ferdie Clasen van Suidwyk kuier vandag by ons terwyl Rian op verlof is...more0minPlay
August 30, 2015Ferdie ClasenFerdie Clasen van Suidwyk kuier vandag by ons terwyl Rian op verlof is...more26minPlay
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - Audio & video:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - Audio & video have?The podcast currently has 909 episodes available.