Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about SA Gemeente Noordwyk Preke:How many episodes does SA Gemeente Noordwyk Preke have?The podcast currently has 241 episodes available.
August 28, 2019Jou oog gevestig op Jesus"Terwyl ons dan so 'n groot skare geloofsgetuies rondom ons het, ...laat ons die wedloop wat vir ons voorlê met volharding hardloop, die oog gevestig op Jesus"...more25minPlay
August 14, 2019Waarde van fisiese en psigiese rus"Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee."...more32minPlay
July 29, 2019Christus is die middelpunt van alles.'Hy het elke mag en gesag ontwapen en hulle in die openbaar vertoon deur hulle as gevangenes in die triomftog van Christus mee te voer.'...more33minPlay
July 16, 2019Super Hero'sTerwyl ek deur julle stad geloop en kyk het na die plekke waar julle aanbid, het ek ook 'n altaar gekry waarop geskrywe staan: ‘Aan 'n onbekende god.’ "Nou ja, wat julle aanbid sonder om daarvan kennis te hê, verkondig ek aan julle."...more31minPlay
June 24, 2019Spirituele gesondheid'Oefen jou liewer om in toewyding aan God te lewe. Om jou liggaam te oefen , het wel 'n bietjie waarde, maar om in toewyding aan God te lewe, het in alle opsigte groot waarde, want dit bevat 'n belofte van lewe, vir nou en die toekoms.'...more30minPlay
June 10, 2019Geloofsfiksheid"Sorg daarenteen dat julle steeds toeneem in die genade en kennis van ons Here en Verlosser, Jesus Christus."...more25minPlay
May 12, 2019Nuwe lewe"Julle het met die ou, sondige mens en sy gewoontes gebreek en leef nou die lewe van die nuwe mens, wat al hoe meer vernuwe word na die beeld van sy Skepper...."...more24minPlay
April 28, 2019Jesus se oorwinnende opstanding'Christus het vir ons sondes gesterf, volgens die Skrifte; Hy is begrawe en op die derde dag opgewek, volgens die Skrifte.'...more19minPlay
April 19, 2019The plot against Jesus"Now the betrayer had arranged a signal with them:"The one I kiss is the man; arrest him."...more31minPlay
April 14, 2019Jesus se versoenende doodIemand wat aan Christus behoort, is ‘n nuwe mens. Die oue is verby, die nuwe het gekom....more21minPlay
FAQs about SA Gemeente Noordwyk Preke:How many episodes does SA Gemeente Noordwyk Preke have?The podcast currently has 241 episodes available.