Nuus

SA 'gereed vir vroue-president'


Listen Later

Die ANC se tesourier-generaal, Gwen Ramokgopa, sê besprekings oor president Cyril Ramaphosa se opvolger sal eers volgende jaar begin. Sy het op die ANC se Presidensiële Gholfdag in Sun City, Noordwes, gesê die party se huidige fokus is op die komende plaaslike regeringsverkiesing. Sy voeg by Suid-Afrika is gereed vir 'n vroue-president en beklemtoon leierskapuitkomste sal ANC-verkiesingsprosesse volg om die beste kandidaat te kies:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings