Nuus

SA hervat teengifvervaardiging


Listen Later

Die Nasionale Gesondheidslaboratoriumdiens het sy teengifvervaardiging by sy opgeknapte fasiliteit hervat deur sy Suid-Afrikaanse Entstofprodusente-filiaal. Die eerste versending van 536 polivalente teengif-eenhede is twee weke gelede vrygestel, met nuwe voorraad wat vervaardig word. Polivalente en skerpioen-teengif sal vroeg in November beskikbaar wees en spinnekop- en boomslang-teengif teen einde November. Die woordvoerder, Mzi Gcukumana, sê dit is 'n stap vorentoe met die herstel van lewensreddende plaaslike voorraad:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings