Nuus

SA het klein afname in siviele skuldsake


Listen Later

Statistieke Suid-Afrika het 'n afname in siviele skuldsake van Julie tot September vanjaar aangeteken. Siviele dagvaardings het met 6,6-persent verminder en siviele vonnisse met 6,5-persent in vergelyking met dieselfde tydperk verlede jaar. Vhonani Kwinda van Statistieke SA sê ten spyte van minder sake, dui die totale waarde van siviele vonnisse dat meer skuld verhaal is:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings