Nuus

SA het plan om besighede te steun onder VSA-tariewe


Listen Later

Die ministeries van Internasionale Betrekkinge en Samewerking en van Handel, Nywerheid en Mededinging het 'n plan aangekondig om Suid-Afrikaanse ondernemings te steun wat geraak word deur die nuwe Amerikaanse tariewe van 30-persent. Maatreëls sluit in 'n uitvoer-ondersteuningskantoor, befondsing om plaaslike nywerhede te bevorder en 'n spesiale mededingings-vrystelling wat uitvoerders toelaat om saam te werk. Minister Parks Tau het aan die media gesê pogings is ook onderweg om nuwe handelsvennote te vind in streke soos die Europese-Unie, Asië en die Midde-Ooste:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings