Nuus

SA hof dwing owerhede om gesondheidsorgtoegang te beveilig


Listen Later

Burgerlike samelewingsgroepe is tevrede met 'n beslissende uitspraak deur die Hooggeregshof in Johannesburg, wat owerhede dwing om veilige en onbelemmerde toegang tot gesondheidsorgdienste te waarborg. Die groepe, insluitend die Treatment Action en Kopanang Africa Against Xenophobia, sê die uitspraak is 'n belangrike stap tot die beëindiging van maande se intimidasie by klinieke in Yeoville en Rosettenville in Gauteng. Claire Waterhouse van Dokters Sonder Grense sê die hof het bevind die regering en polisie het versuim om pasiënte te beskerm:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings