Nuus

SA inflasie styg tot 3,6% in Oktober


Listen Later

Statistieke Suid-Afrika sê inflasie het die tweede agtereenvolgende maand gestyg en in Oktober 3,6-persent bereik, die hoogste in langer as 'n jaar. Voedselinflasie het gedaal tot 3,9-persent, met stadiger stygings in die prys van groente, vrugte, drankies, suiker en vleis, hoewel sekere basiese goedere soos graankosse, vis, olie en suiwelprodukte duurder geword het. Statistieke SA se woordvoerder, Ricado Johnson, sê Noordwes het die hoogste inflasie van al die provinsies getoon teen 4,3-persent, terwyl die Oos-Kaap die laagste was teen 3,1-persent:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings