Nuus

SA kry internasionale hulp om Gupta-miljarde op te spoor


Listen Later

Die Nasionale Vervolgingsgesag se Batebeslagleggingseenheid sê hy word bygestaan deur internasionale finansiële instellings om geld wat die Guptas van die staat gesteel het, terug te kry. Volgens die Staatskapingskommissie het die staat sowat 72,3 miljard Suid-Afrikaanse rand aan die Guptas se misdaad-ryk betaal. Die nasionale adjunkdirekteur van openbare vervolgings, Ouma Rabaji-Rasethaba, het tydens ʼn paneelbespreking wat die Daily Maverick aangebied het, gesê geregtigheid sal geskied teen diegene wat geloofbaar beskuldig word dat hulle Suid-Afrikaanse belastingbetalers se geld wanbestee het:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings