Nuus

SA moet ook maak soos Trump met migrante


Listen Later

Reaksie word ontvang op die Trump-administrasie wat vyf gewelddadige misdadigers na Eswatini gedeporteer het. Hulle is burgers van Kuba, Jamaika, Laos, Viëtnam en Jemen, en hul tuislande wil hulle volgens die Amerikaanse Departement van Binnelandse Veiligheid nie terughê nie. Kosmos 94.1 het gesels met die politieke ontleder professor Andre Duvenhage, wat sê Suid-Afrika moet dieselfde doen met onwettige immigrante.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings