Nuus

SA oortref WGO se TB-mylpaal voortydig


Listen Later

Adjunkpresident Paul Mashatile sê Suid-Afrika het vordering getoon in die stryd teen tuberkulose deur stelsels te versterk en innovasie en tegnologie toe te pas. Hy het die slotopmerkings gelewer by die Negende Suid-Afrikaanse TB-konferensie in Boksburg, Gauteng, in sy hoedanigheid as voorsitter van die Suid-Afrikaanse Nasionale VIGS-raad. Mashatile sê die land het sedert 2015 'n 61-persent-vermindering in TB-voorkoms behaal. Dit het die Wêreldgesondheidsorganisasie se 2025-mylpaal voortydig oortref:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings