Nuus

SA regering moet ingryp met taxi-geweld


Listen Later

Die DA in Gauteng doen 'n beroep op die regering vir dringende ingryping om die dodelike konflik tussen taxi en e-taxi bestuurders te beeïndig. Die gevegte het sedert April tot die verlies van 60 lewens gelei. Die party vra dat premier Panyaza Lesufi en die LUR van Vervoer, Kedibone Diale Tlabela saam met die nasionale regering moet werk om wetgewing af te dwing en verdere geweld te voorkom. Nicole van Dyk van die DA sê die veiligheid van pendelaars en die keuse van vervoer word deur die aanhoudende konflik ondermyn:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings