Nuus

SA se KI-beleid onttrek, bevat vals akademiese bronne


Listen Later

Die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, sê sterker maatreëls vir kunsmatige intelligensie-bevestiging sal ingestel word om die geloofwaardigheid van beleidsraamwerke te beskerm. Hy het die konsepbeleid oor Kunsmatige Intelligensie onttrek nadat bevind is dit bevat vals akademiese bronne. Malatsi sê vertroue op onbevestigde KI-geskepte inhoud ondermyn integriteit en kom neer op intellektuele wangedrag. Hy voeg by gevolgbestuur sal begin terwyl die integriteit van die beleid herstel word:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings