Nuus

SA stel nuwe inflasieteiken van 3%


Listen Later

Die finansminister, Enoch Godongwana, het 'n nuwe inflasieteiken van drie-persent aangekondig, met 'n eenpunt-speling. Hy het in sy vyfde mediumtermyn-begrotingsbeleidsverklaring in die parlement voorspel die land se ekonomie sal vanjaar met 1,2 persent groei, meer as dubbel die groei wat verlede jaar gesien is, en verwag 'n gemiddelde groei van 1,8-persent tussen 2026 en '27. Godongwana sê staatskuld sal bestendig bly op 77,9-persent van die bruto binnelandse produk, die eerste keer sedert 2008:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings