Nuus

SA-vervaardiging toon geringe verbetering


Listen Later

Statistieke Suid-Afrika sê vervaardigingsproduksie het in Junie met 2 persent gestyg vergeleke met dieselfde maand verlede jaar. Die styging is hoofsaaklik as gevolg van groei in voedsel-, drank- en petroleumverwante produkte. Nicolai Claassen van Statistieke SA sê seisoensaangepaste verkope het van Mei tot Junie met 2 persent gestyg, met verkope vir die afgelope drie maande wat met 1 persent gestyg het, op die rug van voedsel-, drank- en motorvoertuigverkope:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings