Nuus

SA vra internasionale optrede oor twee-staat oplossing


Listen Later

Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola het bevestig dat Suid-Afrika dringende wêreldwye optrede ondersteun vir 'n twee-staat oplossing vir Palestina en Israel. Lamola het by 'n Verenigde Nasies-vergadering in New York die vernietiging van Gaza veroordeel en gevra vir erkenning van Palestina se staatskap. Lamola sê vrede hang af van die beëindiging van onwettige nedersettings, die vrystelling van gevangenes, en respek vir die internasionale wet. Hy het gewaarsku dat voortdurende geweld wêreldwye regstelsels ondermyn en kollektief aangespreek moet word:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings