Nuus

SA Weermag op bystand geplaas vir migrante-spertyd


Listen Later

Die minister van Verdediging en Militêre Veterane, Angie Motshekga, sê sy is tevrede dat die nodige koördineringsmeganismes in die Justisie-, Misdaadvoorkoming- en Sekuriteitsgroep in plek is om vinnig en doeltreffend te reageer op enige gebeurlikheid tydens die teen-immigrasie-betogings volgende week. Teen-immigrantegroepe het 30 Junie as die sperdatum gestel vir ongedokumenteerde buitelandse burgers om Suid-Afrika te verlaat. Motshekga sê die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag is as 'n gebeurlikheidsmaatreël op bystand geplaas:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings