Nuus

SA-wette rakende borg moet versterk word


Listen Later

Die Activists and Citizens Forum sê Suid-Afrika het strenger borgtogwette en wetgewing nodig om borgtog vir verdagtes moeiliker te maak. Die forum sê die polisie moet meer moeite doen om goed ondersoekte sake voor te lê sodat die Nasionale Vervolgingsgesag 'n sterker saak voor die hof kan bring. Die woordvoerder van die forum, Dennis Bloem, sê howe kan nie borgtog weier sonder grondige redes nie:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings