Nuus

SA word 'n terreur-ondersteunende staat - kenner


Listen Later

Reaksie word ontvang op berigte uit Suid-Afrika dat minstens vier Gazelle-helikopters van die Lanseria-lughawe aan boord van 'n vliegtuig van die Russiese lugredery Abakan Air na die omstrede krygsheer Khalifa Haftar se rebellegebied in Benghazi gesmokkel. Vlugplanne het Jordanië valslik as die bestemming aangedui. Die uitvoere oortree VN-sanksies teen die lewering van militêre toerusting aan Haftar. Haftar het verlede jaar opslae gemaak toe hy troepe na 'n opleidingskamp by Witrivier in Mpumalanga gestuur het vir opleiding as "sekuriteitswagte". Kosmos 94.1 Nuus het met Suid Afrikaanse politieke ontleder, professor André Duvnhage gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings