Daar is ‘n nuwe inisiatief van die Namibiese Ministerie van Landbou vir saaiboere in die Otjozondjupa-streek. Kommersiële en kommunale produsente kan baat vind by die projek. Gratis saad, opleiding en uiteindelik ‘n mark vir die produk word verskag. Johanna Andowa, die Direkteur van die Namibiese Landbou Meganisasie en Saad-verbetering Projek oftewel Namsip by die Ministerie is ons gas...