Nuus

SAFA sê dis 'n uitdaging om Broos te vervang


Listen Later

Die president van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging, Danny Jordaan, sê dis 'n uitdaging om 'n opvolger te vind vir Bafana Bafana se afrigter, Hugo Broos, wat ná volgende jaar se Wêreldbekertoernooi gaan uittree. Jordaan het gepraat na Bafana se oorwinning van 3-0 oor Rwanda waarmee hy vir die toernooi gekwalifiseer het. Hy het Broos geprys as die dryfkrag agter die span en sê hoewel hulle sy besluit respekteer, sal SAFA dadelik begin beplan vir 'n gladde oorgang en toekomstige ontwikkeling:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings