Nuus

Saftu het kommer oor daling in vervaardiging


Listen Later

Vakbondfederasie Saftu sê die vervaardigingsektor is in 'n krisis. Die jongste syfers van Statistieke Suid-Afrika toon 'n afname van 1 persent in produksie en verkope vergeleke met November verlede jaar, met groot afleggings by ArcelorMittal, Transalloys, Ford, Coca-Cola en Aspen. Asive Dyani van Saftu sê die afname het werkverliese en loononderdrukking veroorsaak dreig die industriële basis. Dyani doen 'n beroep op die regering om 'n staatsgeleide industriële strategie te aanvaar, in infrastruktuur te belê en werkers teen afleggings te beskerm:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings