Nuus

Saftu verwerp ook Nasionale Dialoog


Listen Later

Die vakbondfederasie Saftu sê hy gaan nie deelneem aan die nasionale dialoog wat vandag by die Universiteit van Suid-Afrika in Tshwane begin nie. Saftu sê die proses word beheer deur die regering, is nie deursigtig nie, en ignoreer die stemme van die werkers en die gemeenskappe. Asive Dyani van Saftu sê hy wil 'n openlike dialoog hê wat deur die burgers gelei word, wat die werklike maatskaplike en ekonomiese sake bespreek:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings