Nuus

SAL se tweede ouditvrywarings is onaanvaarbaar


Listen Later

Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê dis onaanvaarbaar dat die Suid-Afrikaanse Lugdiens twee agtereenvolgende ouditvrywarings van die ouditeur-generaal ontvang het. Die lugredery het in die 2024/25-boekjaar 83-persent van sy jaarteikens bereik en 'n wins van 30-miljoen Suid-Afrikaanse rand getoon. Dit het egter 'n bedryfsverlies van 472-miljoen-rand aangeteken. Creecy het aan die parlement se portefeuljekomitee oor vervoer gesê bedryfsveranderings word benodig om die lugdiens finansieel volhoubaar te maak:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings