Salvation Studio ZA

Salvation Studio ZA

By Salvation Studio MinistriesReligion & Spirituality
Download on the App Store

Salvation Studio ZA episodes

  • David seek refuge with his enemies, but trust in God

    David not yet King of Israel fled from King Saul as his friend Jonathan  warned him about his father rage and threatened to kill him.

    David fled to his enemies the philistines king of Gath, Achish   also known in PS34 as Abimelech.

    Why would he flee into the arms of his enemies???

    44 min
  • He will never leave you nor forsake you
    Trust in the Lord and see that He is Good, 
    We live in difficult times and there is a lot of hurt and pain around us. But keep your eyes on the cross on what God has done for us, and also felt the deep pain of seeing His beloved son died on the cross to redeem us all whom believed in His Son.
    Ps 34 sang at the end
    https://www.youtube.com/watch?v=LxySnVWwpt8
    Visit the website and even bless them if you can
    https://www.patreon.com/thepsalmsprojectmusic
    26 min
  • Rivier met Lewende water

    Ons kyk na die rivier in die tuin van Eden en hoe leer ook hoe God se wil vir ons goed was. Maar in alles het God nie tot nuut gemaak nie maar n Weg beplan sodat ons wel weer by die Lewnde water kan kom en van die boom van die Lewe sal kan eet.


    38 min
  • Woes en Leeg - Genesis 1

    Reeks 2 Episode 1

    Ons gaan kyk na water en soek nie ver in die bybel nie , in Genesis. Natuurlik weet ons laat dit so groot deel vorm van lewe op aarde en ons sien ook hoeveel keer water genoem is in die skeppings verhaal.

    Hierdie reeks gaan werlik wonderlik wees om te sien van al die plekke in die bybel oor water asook putte. 

    Vandag besef ons eitlik nie meer hoe elangrik water was en hoe dit ook dan gebruik was in tye waar mens water moes aandra na jouself toe. As jy nie gegaan het om water te gaan haal nie sal jy eenvoudig nie kon kos maak, iets drink of kon was nie. 

    Hoop hierdie seen julle ook. Gaan Like asb die Facebook blad asook YouTube kanaal. Deel met vriende en help laat die boodskap nie slegs vrug sonder saad sal wees nie maar laat dit dan ook kan plant, groei en vrugte met saad kan dra.

    53 min
  • Sigem, die groter prentjie

    Johannes 4 lees ons van die samaritaanse vrou by die put buitekant die dorp genaamg Sigar. Ons het in ons engelse podcast en 'n radio program op POM Radio gaan kyk waar dit is en waar lees ons in die bybel van die plek.

    Ons het dus gesien dit is by die stad Sigem en het Sigem gebruik as voertuig om te kyk wat als daar gebeur het' wie ook daar betrokke was.  Dit was werklik intresant gewees om te sien hoeveel bybel vaders en mense daar wel betrokke was. Ons het tot nou 25 episodes opgeneem en julle kan na gaan luister by The Bigger Picture by Johan Bosman.





    52 min
  • Die Here wie se Naam Jaloers is, is 'n jaloerse God.

    Ons kyk na die eerste en groot gebod en ook na die goue kalf wat Israel gegiet het. Ons ondersoek ook onself in die gebod en gebeurtenis by die berg Sinai. Ons kan altyd leer uit God se woord, God se Woord is ook die swaard waarmee ons veg teen ons vyand maar an sny dit ook diep tussen murg en been. hierdie proses wat ons dan toelaat in ons lewens noem ons heiligmaking wat n vrug is van die waarheid in jou. Ons moet toelaat laat GOD inspraak maak en ons Hom eerste stel soos hierdie eerste gebod ook vir ons vra. Jesus het ook vir ons mooi saamgevat in Matteus 22

    'En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand. Dit is die eerste en groot gebod. En die tweede wat hiermee gelykstaan: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. '  MATTHÉÜS 22:37-39 https://my.bible.com/bible/5/MAT.22.37-39


    Besoek ook gerus ons ander Podcasts en platforms 

    The Bigger Picture

    Facebook 

    YouTube 





    35 min

About Salvation Studio ZA

From the publisher's feed

Salvation Studio was established in 2016 when Facebook started with Facebook Live. We used it as a platform to worship online and to live discussions on various topics. It grew into a ministry to serve God and to preach the Good news of Jesus Christ.