Nuus

Sam Khubis-herdenking vanjaar spesiaal


Listen Later

Daar heers groot opgewondenheid met die vieringe rondom die Sam Khubis-herdenking vandag deur die Baster gemeenskap. Dit volg nadat die volk vanjaar erken is 'n tradisionele owerheid, en is ook die eerste herdenking onder die nuwe Basterkaptein, Jacky Britz. Kosmos 94.1 Nuus het met die goewerneur van die Hardap-streek, Riaan McNab gepraat. Hy verduidelik die belangrikheid van erkenning vir die volk.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings