Nuus

San-gemeenskappe bemagtig


Listen Later

Die Desert Research Foundation of Namibia het 'n uitreikgeleentheid by die San Mobile Training Centre in die Omaheke-streek gelei, met die fokus op die bemagtiging van die San-gemeenskap, regsbewustheid en inklusiewe ontwikkeling. Vier jong San-vroue – opgelei oor die jare deur die Small Grants Program en die Canadian Local Initiatives Fund – het die werkswinkel gefasiliteer. Kosmos 94.1 Nuus het met Belinda Thanises van die stigting gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings