Nuus

Sankwasa sal self Katima beheer


Listen Later

Stedelike ontwikkeling-minister James Sankwasa het Woensdag amptelik die Katima Mulilo dorpsraad tydens 'n vergadering op die dorp afgedank. Net twee raadslede, die IPC se Charles Musiyalike en die NDP se Simasiku Mukendwa het die vergadering bygewoon. Sankwasa het bevestig dat die afdanking, in terme van die wet op plaaslike owerhede, gaan oor die raad wat sonder ministeriële toestemming grond vir voertuie geruil het. Sankwasa is aan die woord.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings