Nuus

Sankwasa sit sy voet neer op Rehoboth


Listen Later

Stedelike ontwikkelingminister James Sankwasa het 'n skerp assessering van die Rehoboth-stadsraad gelewer en 'n beroep gedoen op “moedige ingryping" om diepgewortelde bestuur en finansiële mislukkings aan te spreek. Sankwasa het tydens 'n stampvol vergadering by die Hermanus van Wyk-saal inwoners se kommer oor swak dienslewering, gebrek aan verantwoordbaarheid en beweerde wanbestuur gekonfronteer. Kosmos 94.1 Nuus het met Rehoboth-burgemeester Jacky Khariseb gepraat, wat meer inligting oor die vergadering gee.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings