Nuus

Sankwasa sit voet neer oor S&T


Listen Later

Die minister van stedelike en landelike ontwikkeling, James Sankwasa, het die Ondangwa-dorpsraad oor die vingers geraps omdat daar nie by voorgeskrewe reis- en verblyfstoelaes gehou word nie. Hy is ook omgekrap oor die uitvoerende hoof se vergoedingspakket, wat hy nie goedgekeur het nie. Sankwasa is voorts bekommerd omdat hy nog nie ‘n verslag oor uitstaande inkomste sedert April ontvang het nie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings