Nuus

Sankwasa vra plaaslike verkryging


Listen Later

Die minister van stedelike en landelike ontwikkeling, James Sankwasa, het streeks- en plaaslike owerhede versoek om ondernemings jeugbesit in hul verkrygingsprosesse te oorweeg. Sankwasa het verkrygingskomitees gekritiseer omdat hulle die land volgens hom in die steek laat deur buitelandse maatskappye bo plaaslike besighede te bevoordeel. Hy sê dit is kommerwekkend dat Namibië sukkel om maatskappye in jeugbesit te produseer wat internasionaal kan meeding.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings