Nuus

SARB se koersbesluit wys, sê FNB


Listen Later

FNB sê die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee se besluit om die terugkoopkoers onveranderd op sewe persent te hou, is ʼn teken van ʼn opkomende verbeterde ekonomie. Die prima-uitleenkoers waarteen handelsbanke geld aan klante leen, is ook onveranderd op 10,5 persent. Ester Ochse van FNB sê deur rentekoerse bestendig te hou, word sekerheid gebied in ʼn tyd van onsekere globale en plaaslike toestande:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings