Sign up to save your podcasts
Or

Ontdek die storie van Sarel Badkamerseep en sy maatjies, wat besluit om vir Boetie 'n les te leer oor die mors van seep! Boetie geniet sy badtyd, maar laat altyd die seep in die water lê, waar dit kleiner en kleiner word. Een nag kry Sarel en sy seepvriende 'n slim plan—hulle gaan met Boetie praat terwyl hy slaap!
‘n Magiese en prettige storie oor respek vir dinge en hoe klein veranderinge ‘n groot verskil kan maak. Ideaal vir voorlees voor slaaptyd! 🌙🛁✨
Teken in op Storiebeer YouTube en die Storiebeer Podcast vir nog Afrikaanse Bybelverhale en kinderstories vol geloof en inspirasie! 🎙📖 #AfrikaanseKinderstories #SarelBadkamerseep #slaaptydstories #Storiebeer
By StoriebeerOntdek die storie van Sarel Badkamerseep en sy maatjies, wat besluit om vir Boetie 'n les te leer oor die mors van seep! Boetie geniet sy badtyd, maar laat altyd die seep in die water lê, waar dit kleiner en kleiner word. Een nag kry Sarel en sy seepvriende 'n slim plan—hulle gaan met Boetie praat terwyl hy slaap!