Nuus

Sassa waarsku oor nog 'n bedrogspul


Listen Later

Die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekerheidsagentskap waarsku geen vergoeding word vereis vir sy dienste nie. Die woordvoerder, Andile Tshona, sê enigiemand wat betaling eis vir hulp met maatskaplike toelaagaansoeke tree bedrieglik op en moet onmiddellik by wetstoepassing aangegee word. Hy doen 'n beroep op begunstigdes en die publiek om waaksaam te wees en om bedrieërs op straat of by hul huise te vermy:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings