Nuus

Savanna Beef uiters gewild op NSX


Listen Later

Die eerste handelsdag vir slagregte by Savanna Beef se nuwe uitvoerabattoir naby Okahandja was ’n reuse-sukses. Volgens Cirrus, wat die verhandeling bestuur, is 927 slagregte vir die eerste kwartaal teen 300 Namibiese dollar elk verkoop. Die belangstelling bly groot, met talle bestellings wat reeds ingestroom het vir die res van die jaar. Kosmos 94.1 Nuus het met Ian Collard, Savanna Beef se uitvoerende hoof gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings