Nuus

Savanna vorder, sal '26 EU-uitvoere begin


Listen Later

Dinge vorder uiters goed by Savanna Beef en tussen 12 en 15 November het die maatskappy die streeks-SAOG-slagting-ouditinspeksie suksesvol deurgesien. Hierdie oudit is noodsaaklik, aangesien dit die verpligte eerste stap vorm om te kwalifiseer vir die volledige EU-uitvoerstatusoudit en uiteindelik goedgekeurde EU-notering. Kosmos 94.1 Nuus het met Ian Collard, die hoof uitvoerende beampte van Savannah Beef Processors gepraat wat sê hulle wil graag vroeg teen volgende jaar na die EU uitvoer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings